|
Kerrie Bonensalade
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 350 ml gaar bruin of gespikkelde bone - 1 medium tamatie, in blokkies gesny -
1 medium ui, gekap - 50 ml rosyne -
5 ml kerriepoeier 3 ml sout -
3 selderystingels, in stukkies gesny - knippie peper -
Franse slaaisous - slaaiblare om bak mee uit te voer
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng al die bestanddele liggies. Voer ′n slaaibak uit met die slaaiblare en skep die slaaimengsel daarin. Verkoel die slaai voor opdiening.
|
|
|